4

NOV

Tshwane Reconciliation Workshop #3

4 November 2021

Tshwane Reconciliation Workshop #3

*Three (3) Executive Committee Members of Pastors Fraternal or Network may do registration.

8

OKT

MPA I

8-10 Oktober 2021

MPA I (Wegkonferensie) – Barkly-Oos
Tema:  In ‘n tyd soos hierdie 
Spreker: ds Willem Badenhorst 

 

30

SEP

MPA II (Zoom)

30 September 2021

Tema: Etiese Leierskap

29

SEP

Vastfontein Pastors Conference

29 September 2021
Vastfontein Pastors Conference
Equipped for ministry

17

SEP

Africa Christian Network

17-18 September 2021
Africa Christian Network (Bloemfontein)

 

18

JUNIE

MPA II Wegkonferensie

18-19 Junie 2021
09:00
Gereformeerde Kerk, Strand, Wes-Kaap

Sprekers:
Ds Willem Badenhorst, Ds Carel Smith, Prof Henk Stoker, Dr Willie Mc Loud

Geestelike Leierskap & eietydse uitdagings (Leierskapsontwikkeling en Toerusting;  Geestelike opbou en bemoediging)

 

3

JUNIE

Dissipelmaking en Vermenigvuldiging!

3 Junie 2021
09:00
Mini-oudit, Moreletapark Gemeente

Sprekers:
Willem Badenhorst | Bennie Mostert | Phillip Pretorius | Retief Burger | David Broderyk | Teodor van der Spuy, e.a.

Dissipelskap is op almal se lippe: Hoe gemaak? Wat doen ek? Ek is self nie dissipel nie. Hoe implementer ek ‘n proses van dissipelskap in my gemeente.

 

24

APR

Leadership Development met Judea Harvest

24 April 2021
09:00
Mini-oudit, Moreletapark Gemeente

Sprekers:
Ds Willem Badenhorst, Dr Louis Blom, Ds Dirkie van der Spuy.

Leiers word bemoedig, geestelik versterk en toegerus vir hul onderskeie bedieninge. Hul word gemotiveer om hul bedieninge in hul onderskeie gemeentes voort te sit.

23

MAR

Church 2035!

23-24 Maart 2021
09:00
Mini-oudit, Moreletapark Gemeente

Sprekers:
Ds Willem Badenhorst, ds PC Pretorius, Teodor vd Spuy, Retief Burger, Ivor Swartz, Christo Venter, e.a. 

Leierskonferensie waar ons gaan hande vat rondom aspekte van leierskap in uitdagende tye, nuwe modelle, kreatiewe maniere van kerkwees en kerkgroei.